Dankie my liewe maatjie, raadgewer en huishoudster en maama van Walther. Jou ou Lappie is baie lief vir jou. Dankie dat jy hom so mooi groot gemaak het. Ai, hy het altyd so lekker aan jou kos ge-eet. en elke verjaarsdag se hoender pastei was so lekker met die spesiale boodskappies.
Thembe dankie dankie.